Demi Lee Moore
Demi Lee is op 23 November, tydens die eerste Afrikaans is Groot-konsert, aangewys as die wenner van dié gewilde televisieprogram op Via (Kanaal 147). In die program is kykers voorgestel aan hoopvolle deelnemers wat graag ’n Coleske Artists-kontrak wou inpalm. Demi Lee se album, Mis Eet Slaap Herhaal, bevat haar nuwe enkelsnit met dieselfde titel, nog drie oorspronklike treffers, van die liedjies wat sy op Die Kontrak-program gesing het, asook die gewilde vertolking van die Amerikaans countrysangeres, Cam, se treffer Diane. Nadat Demi Lee saam met haar mentor op die program, Monique Steyn, dié lied opgevoer het, het hulle ook Cam se aandag getrek wat hulle op sosiale media komplimenteer het met die weergawe. Tydens die laaste Afrikaans is Groot-vertoning is Demi Lee verras met ’n goue toekenning vir haar album ontvang vir verkope van meer as 15 000 eenhede.
- 订阅者
- 178k
- 观看次数
- 13 · 0 人收藏
- 数量
- 0 · 0 位玩家
- 出售中
- 0
价值
- 最近成交
- -
- 分解价值
- 5
下一系列(2026 冬季):罕见
达到 500k 订阅者后,将在之后的系列中升为稀有。
想让它在之后的系列中升级?订阅这个频道!